Category: Articles

Wenke vir jou kind se eerste skooldag

Deur Hanlie Snyman Wanneer jou kind ‘n nuwe omgewing betree, of die sprong maak van laerskool na hoërskool, kan die eerste paar weke voor die skuif gevul wees met angs, maar ook met opwinding. Die volgende wenke sal jou help om jou kind se oorgang na (hoër)skool gladder te laat verloop. Maak ‘n spanpoging. Wanneer …

Wat doen selfversekerde vrouens anders?

Deur Hanlie Snyman Sien jy haar voor jou? Die selfversekerde vrou aan wie jy gedink het toe jy die opskrif van hierdie artikel gelees het. Sy straal sukses, kalmte en vasberadenheid uit. En jy voel jy kan op haar staatmaak. Omdat dit vrouemaand is, wil ek graag fokus op die dinge wat ‘n selfversekerde vrou …

Sielkunde en intuïsie: die belangrikheid van die eerste indruk

Deur Hanlie Snyman Die eerste indruk wat jy van iemand kry is dikwels bepalend vir jou algehele oordeel oor die persoon. In die sielkunde praat mens dikwels ook van intuïsie. Ons gehoorsaam meestal ons intuïsie in ons oordeel oor iemand se uiterlike. Die sielkunde van die intuïsie in vergelyking met ander is ’n fasinerende fenomeen. …

Prestasie-angs…daag jouself uit!

Deur Hanlie Snyman He who fears being conquered is sure of defeat. – Napoléon Bonaparte Gesonde spanning stimuleer ons om aan die werk te spring en om, onder andere, konsentrasie te verhoog. Ligte spanning verhoog die vrystelling van noradrenalien, waardeur ’n mens se aandag verhoog – en dit kom nogal handig te pas wanneer jy …

Moeilike Vrae oor Tieners en Alkohol.

Deur Hanlie Snyman Om met jou kind te praat oor drank is altyd ingewikkeld. Daar is feite wat jy moet kommunikeer: skade aan die ontwikkeling van die brein; skade aan emosionele, fisiese en geestelike gesondheid; verswakte oordeel wat ‘n jong lewe kan verwoes en dodelik kan uitdraai. Maar daar is ook ander vrae. Vrae oor …

Maand van POTJIE OPLEIDING

Deur Hanlie Snyman Blykbaar is Junie die maand waarin ons meer bewus moet word van potjie-opleiding. So ek het gedink dit sal interessant wees om dit te kombineer met hierdie maand se artikel. Om potjie opgelei (oftewel potty-trained) te wees, is ‘n belangrike stap in die ontwikkeling van ‘n kind. Die eerste keer wat jou …

Ma ek’s verveeld!

Geskryf deur Hanlie Snyman Binnekort is dit somervakansie. Sommige van ons gaan see toe, ander gaan kuier by familie wat hulle lanklaas gesien het. Die res van ons bly by die huis en geniet die heerlike sonskyndae terwyl ons werk in die tuin, dalk langs ’n swembad lê, of sorgeloos die een boek na die …

Kom ons beweeg

Deur Hanlie Snyman Die Paarl is weer in rep en roer hierdie maand, siende dat Interskole op hande is! So ek het gedink dit sal van toepassing wees om hierdie artikel te skryf oor die belangrikheid van fisiese aktiwiteit op psigiese gesondheid van skoolleerders. Nou wat klassifiseer as psigiese gesondheid? In die algemeen is iemand …

Kinders wat byt

Deur Hanlie Snyman Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker ’n paar maniere vir ouers en klasopvoeders om hierdie gedrag te hanteer. Waarom doen kinders dit? Wanneer ’n kind byt, is hy eintlik …

Failure to Launch!

Hanlie Snyman The title of this article is also the title of a comedy film with, of course, a happy ending. However, Failure to Launch is also a real-life, serious and modern syndrome which is experienced by many young people when transitioning into their next developmental phase. This phase usually involves being more independent and …

Wenke vir jou kind se eerste skooldag

Deur Hanlie Snyman Wanneer jou kind ‘n nuwe omgewing betree, of die sprong maak van laerskool na hoërskool, kan die eerste …

Wat doen selfversekerde vrouens anders?

Deur Hanlie Snyman Sien jy haar voor jou? Die selfversekerde vrou aan wie jy gedink het toe jy die opskrif van hierdie artikel …

Sielkunde en intuïsie: die belangrikheid van die eerste indruk

Deur Hanlie Snyman Die eerste indruk wat jy van iemand kry is dikwels bepalend vir jou algehele oordeel oor die persoon. …